Veilig, ruim, mooi… alles wat jy verdien
Wanneer die tyd aanbreek om daardie groot huis te verruil vir ’n kleiner huis in ’n aftree-oord, hoef jy nie verder te soek as een van Belvedere se 12 eiesoortige aftreeoorde aan die Wes-Rand nie. Dié aftree-oorde is almal gerieflik…